’n Plek van hoop, genesing en eerlike gesprekke met Jesus.

Soms vat dit ’n droogte om jou weer by Lewende Water uit te bring.

Koffie met Jesus het begin in ’n seisoen waar alles stil en droog gevoel het, nie net op die plaas nie, maar ook in die hart.

Deur daardie wagtyd het God begin werk op maniere wat ek nooit verwag het nie. Hierdie platform is ’n plek waar ek daardie reis deel, die gebrokenheid, die hoop, en die nuwe lewe wat net Hy kan bring.

Hineni Kampe

Hineni Kampe

’n Wegbreek-ervaring vir vroue wat verlang na stilte, herstel en ’n dieper ontmoeting met God.

Seminare & Praatjies

Seminare & Praatjies

Eerlike, hartsgesentreerde boodskappe vir vroue oor geloof, seisoene van droogte en God se getrouheid.

Heuning Joernaal

Heuning Joernaal

’n Versameling van persoonlike notas, stories en Skrifgedeeltes wat geskryf is uit regte seisoene van droogte, maar ook van hoop, herstel en nuwe lewe.

Kom stap saam vir daaglikse hoop en bemoediging.

Iets besonders is op pad...

Ek werk tans aan ’n boek. ’n Eerlike vertelling van my reis deur droogte, geloof en herstel. ’n Verhaal van hoe God lewe bring waar dit onmoontlik lyk.

As jy eerste wil hoor wanneer dit beskikbaar is, sluit aan by die waglys.